kopstamp wrote:
Pietman - dit gaan oor keuses. Shimano gee jou die keuse om 'n Tor uit die boks te koop vir R? en reguit met hom te gaan hengel.
Of jy betaal R? plus die R? vir die pimps & jy het 'n beter katrol as die daiwa, gepimp soos jy wil hê en die koste is nog steeds minder.
Daiwa doorstop, jy moet vat wat jy kry & na 'n jaar dop die verf boonop op!
Sien Wessel - jy erken nooit jy't niks om te sê nie, moet altyd 'n antwoord reg hê
Nee man!@pietman goeie punt. nou het ons niks om te se.
Pietman - dit gaan oor keuses. Shimano gee jou die keuse om 'n Tor uit die boks te koop vir R? en reguit met hom te gaan hengel.
Of jy betaal R? plus die R? vir die pimps & jy het 'n beter katrol as die daiwa, gepimp soos jy wil hê en die koste is nog steeds minder.
Daiwa doorstop, jy moet vat wat jy kry & na 'n jaar dop die verf boonop op!
Sien Wessel - jy erken nooit jy't niks om te sê nie, moet altyd 'n antwoord reg hê

En voordat julle my stenig, ek terg net kêrels, almal is goeie katrolle
