Top 30 Dips

Skuimkop

Sealiner
Vleipadda wrote:
hy ruik net soos die plaaslike sewarage worx op n dag waar jy windaf is

Ek weet, ek wou maar net gehad het jy moet aan hom gaan ruik. hahaha. Daai dippie werk eintlik baie goed as jy agter gekom het dat babers op vrot aas byt. Ek bodder nie eens om hom op ander geleenthede te gebruik nie.
 

Brakkanjan

Senior Member
Om terug te kom na dips toe:

 

Het gister deur my kas gegaan en 'n hele paar bottels weggegooi. Het hulle almal geruik en die wat ek gekoop het was nog 100% reg. Meeste van die wat ek self gemaak het was af.

 

Wat interessant was is die feit dat die met regte TCP of selfs van die generiese middel 100% reg was.

 

Ek kan nou verstaan hoekom die Spesie - manne preserveermiddels bysit.

 

Gelukkig het ek ook begin afskaal, want ek het ook te veel middels, dit het egter net baie gehelp ;)
 

Pypkan

New member
:) Dips vang hengelaars nie vis nie, sterkte kyk na die Promanie finaal die wenner het nie n enkele dip of geursel gebruik nieBrakkanjan wrote:
Ek wonder of die Pro's en Protea's se dips dieselfde is as wat ons koop in die hengel winkels?

Miskien sterker of meer gekonsentreerd, word daar meer vis gevang omdat daar voor die tyd op die oewer gaan oefen is? Weerpatrone dopgehou is of selfs beter kolgooi.

Is dit regtig die dips wat die vis vang of help dit net? ;)
 
Top