Manne, julle verstaan duidelik nie, kom kuier dat die Oom verduidelikAh Simen, jy't hom gesien!
Koper wrote:Manne, julle verstaan duidelik nie, kom kuier dat die Oom verduidelikAh Simen, jy't hom gesien!
Definitief, ek dink hy het 'n "notification" opsie vir homself gemaak wat by hom op pop sodra "Trinidad" of "TN" op sealine gesit word in die classifiedsSug....maak nie saak hoe vroeg mens aanteken om die items raak te loop nie. Simen het hom reeds gesien! Ek dink dis flagrante misbruik maak van sy Admin "benefits"! Ha ha

Ad on Gumtree: http://www.gumtree.co.za/cp-sports-bicycles-fitness-in-tokai/fishing-reels-shimano-trinnidad-16-new-532218389kaspaas wrote:Definitief, ek dink hy het 'n "notification" opsie vir homself gemaak wat by hom op pop sodra "Trinidad" of "TN" op sealine gesit word in die classifiedsSug....maak nie saak hoe vroeg mens aanteken om die items raak te loop nie. Simen het hom reeds gesien! Ek dink dis flagrante misbruik maak van sy Admin "benefits"! Ha ha![]()