That's all for now.
Still have to do slide rails for the center drawer, lid, sanding, sanding, sanding, sanding & then sealing and waterproofing.
And a couple more things.
@ Brakkanjan.
Ek het nie die tekeninge by my nie, maar omtrent 500mm wyd, 380mm van voor tot agter and 400mm van bo tot onder.
Ek sal op 'n stadium diagramme met afmetings ook plaas.
@ Wetfrog.
Very similar indeed.
I'll have my bait & bottles in the bottom. (130mm drawer)
My tackle an the middel (100mm drawer)and a fixed top section of 130mm.
Your lid looks good, I may want to copy it.
Yes Andries, ek dink my kas omtrent so groot soos joune, ek het net in die middelste laai afskortings, as alles uit my battlebox uit is en in die groot kas is, beweeg daai botteltjies en sakkies nie eers as die bakkie ry nie.
Sorg dat jy 'n sterk bodem het om die gewig te kan dra