::tight:

toli

Senior Member
In this pic one can still se the grass, but there is still a lot just under the water.
 

Attachments

  • IMG-20160924-WA0003.jpeg
    IMG-20160924-WA0003.jpeg
    33.9 KB · Views: 71

Rooibok

New member
Toli...Jy weet dat daai seekoei pla waar jy vang? ;) My lyne af gehardloop 3 weke terug :shock: Ek bly maar agter die kabel
 

toli

Senior Member
Wat???? dis scary Sh#@t.

Het toe die son begin sak hul gehoor, maar hul het baie ver weg geklink.

Was heel aand waker(of 90% van die aand), maar het my vuur heel aand laat brand net vir in case.

Sal dit onthou en maar invervolg soos jul agter die draad bly.

Thanx vir die heads up.

Gedink hul sal dalk net in die week daar pla, en oor naweke met al die mense en beweging aan die anderkant van die water bly.
 
Top