Hieronder is 'n clip van 'n tiervis wat 'n swaeltjie in die lug vang. Weet nie of dit al vroeer op Sealine was nie? Ek het al by verskeie persone hier in die Laeveld gehoor hulle doen dit maar het self nog nie'n suksesvolle vangs gesien nie.
http://www.bbc.co.uk/nature/25681465