this weekend - my game plan..

stinkmossel

Sealiner
Jis, ek wetie meer wat om met die shimano manne te maak nie... Sover hou my saltist se bearings en anti reverse ver langer as die shimano manne hier om my! Seriously! Al wat ek se is, ...... Toemaar, die young guns se punte sal die results wys na die naweek! :sha
 

stinkmossel

Sealiner
So paar weke terug het ek gaan vang van n skuit af. Die skipper het besluit om smoothies te target vroeg oggend. Lewendige maasbanker,houtbaai sard, pike, niks wou werk nie, toe vang ons a paar tjokkas en sit toe die koppe op... Woep wap! Een smoothie vir my in die boot, een gemis, en een het n 60kg snoek lyn laat klap! Tjokka is maar hulle dood!
 

Angus

Sealiner
stinkmossel wrote:
Jis, ek wetie meer wat om met die shimano manne te maak nie... Sover hou my saltist se bearings en anti reverse ver langer as die shimano manne hier om my! Seriously! Al wat ek se is, ...... Toemaar, die young guns se punte sal die results wys na die naweek! :sha


Hmmmmmmm....en hoeveel Bronsies het daai Saltist uitgehaal....lol
 

stinkmossel

Sealiner
My eie pinion werk te goed, thank you very much!
O ja marthin, my saltist het n 3h25 fight gelast die naweek, en as ek reg onthou, is my rag daai 1 cm langer... Sorry, maar dis my beste comeback! Lol
 

subaruseun

Sealiner
jong dame in you rokkie... aka stinkie (YG)

me and you a fish off anytime anywhere any specie!

are you game? eks mos n ballie!
 

TiCK

New member
Saw this guy with his Daiwa on the rocks, you can see its for real no photoshop tricks! >.<
 

Attachments

  • haai.jpg
    haai.jpg
    25.2 KB · Views: 57

TiCK

New member
stinkmossel wrote:
Sien jy, daars die bewys! Al probleem, hoop nie hyt die white geland nie?

@ subaru.. Its on ballie, er, I mean bru.

Ek dink hy het hom so vinnig in getrek dat die haai hom sommer ingesluk het en terug in die water gespring het... :p
 

subaruseun

Sealiner
stinkmossel wrote:
subaruseun wrote:
jong dame in you rokkie... aka stinkie (YG)

me and you a fish off anytime anywhere any specie!

are you game? eks mos n ballie!

I challenge you to a fly fishing challenge for carp, dry fly only. You accept?

ai tog wat moet ek nou doen! al flies wat ek het, is die zips op my jean pant(s) en dit bly toe...

ja i accept ek sal maar met my handlyntjies gooi
 
Top