This weekend I tried the new "lemmetjies" feed by

Bakebeans

New member
This weekend I tried the new "lemmetjies" feed by Big Daddy Baits.

I must say that I was quite surprised, it is very easy to prepare and binds better than almost any other feed that I have used.

I always used to fish with supercast but their feed has gone all pear shaped, the last 3 bags I bought did not bind at all.

So the guy at AB fishing said to try the new Lemmetjies feed and WOW!

I am now hooked - if you battle with your ground feed - try this, it works.

I just had to share that with you guys as I am always trying to improve my catches this will help allot.
 
I'm also moving away from Supercast groundfeed. Also having problems with the binding. Went over to Smitty's feed (Champion Dips). A lot of husks/semels in the feed but its better than SC in my opinion (currently).
 

Naruto

Sealiner
Ek hou van carp-o-fix. Het al n paar ander goed probeer, maar al wat ek kon vind wat lekker gewerk het was champion se molasse voer.
 

Vleipadda

Senior Member
Carp-o-fix is glad nie sleg nie ek gebruik dit soms vir 'n vinnige uitstappie maar ek verkies my home made gekookte lok met bird seed ens in
 

Brakkanjan

Senior Member
Vleipadda kan jy nie by daardie subforum jou resep dalk vir ons stap vir stap verduidelik met foto's nie asb. ?

Ek is ook heel gelukkig met Carp o Fix (Growwe en Fyn).

Daar is 'n voer op die mark genaamd Eco Catch wat die eienaar van Tago maak (Zorro). Daai voer bind baie kwaai en jy sal hom nie afgooi nie. ;)

 

Boeta en Suzette wat die eienaars van Big Daddy Baits is, se winkel is hier in Vanderbijlpark.........Dink ek moet bietjie 'n draai daar gaan maak.
 

Vleipadda

Senior Member
Brak sal so maak jy moet net geduldig wees die week is een van daai wat mens na vakansie en visvang laat verlang
 

Waldok

Senior Member
Is Lemmetjies die naam van die voer, sy flavour, of is dit nogsteeds plain voer?

@Brakkanjan, ek dink ek ken daai Eco catch. Justplainshark like daai voer ook, maar jy kry hom nie oral nie. Ek dink hy het daai Eco catch nog in Deneysville gekoop eenkeer.
 

Bakebeans

New member
Ja Lemmetjies is die naam. Dit kom ook in so lemmetjie groen/geel pak.

Die voer is plain so ver ek weet.

 

Naruto - Ek het ook nou vir my die Carp-o-fix (fine) gekoop om te toets die naweek. Ek sal laat weet wat vir my gewerk het.
 

Naruto

Sealiner
Ek het gister vir my 2 sakke carp-o-fix gekoop. Die fyn een en die growwe een. Nou meng ek die twee en dan hengel ek al te lekker.
 

Skuimkop

Sealiner
Ek meng daai Eco catch se fyn voer met my Super cast en ek is happiness. Dis asof die Eco catch die bind deel cover en die Super cast die voer deel behartig. lol. Eco feed (die fyn een) aleen blus nie gou nie en kom baie keer omtrent net so uit en dis waar ek met die idee van Eco (fyn) en Supercast meng gekom het. Jy hoef ook nie 20 min te wag soos met die Super cast aanbeveel word nie om te begin hengel nie. Ek meng dit 50/50. Probeer dit maar gerus, dit werk soos 'n bom. Soos 'n bom ja. hahaha

Ek heg 'n pic aan van die Lemmtjies voer. 
 

Attachments

  • Lemmetjies voer 1.JPG
    Lemmetjies voer 1.JPG
    44.6 KB · Views: 339

Waldok

Senior Member
Oaky, ek is stupid.

 

Het vir my n sak Lemmetjie voer gekoop vandag. Nou die aanwysings agter is soos volg:

1. Een deel water en een deel voer en gooi dit in n emmer. (n Koppie van elk dus)

2. Roer goed tot dit pap en slap is.

3. Voeg nou een deel (1 koppie) voer by en meng dit deur. Voeg nou die laaste deel by en roer. - Watse laaste deel? Nog n koppie water????
 

GTX

New member
::SLEMMETJIES VOER IS BAKGAT!  DIS AL WAARMEE EK DIE LAASTE TYD HENGEL.  VIR MY WERK HY GOED - 1 DEEL WATER EN 2 DELE VOER.  MAAK DAN NET ELKE KEER MY HAND NAT AS EK N BOL DRUK. MY HENGEL HET BAIE OPGETEL VANDAT EK DIT GEBRUIK.  HET JULLE ENIGE GEHEIME RAAD VIR CILLIERS....?
 

Waldok

Senior Member
Gebruik jy die lemmetjie voer net so, of gooi jy supercast of ander mix by?

GTX, was begin van die maand daar (Cilliers). Ons het teen die wildheining gesit. Ek het nie te waffers gedoen nie, want ek kon nie so diep ingooi soos die ander ouens nie. Die wat goed gedoen het, het redelik diep gegaan.

Ek weet Looti, perdeby en allrounder boldip het gewerk. Hulle se gewoonlik cinnamon tipe goed werk daar. Ek het al met devilsfork en n tipe musk combo sukses gehad. Die vis wat ek wel gevang het, was met FX en tjop tjop.
 

Waldok

Senior Member
Ek het gehoor by n ander hengelaar wagt Lemmetjie probeer het, hy se dit is n bietjie lig vir die cast aksie. Maar ek neem aan dit is seker iets om aan gewoond te raak.

Maar ek dink ek gaan n klein bietjie supercast bygooi of mieliegrys byvoeg, net om hom bietjie gewig te gee. Sal laat weet hoe dinge geloop het.
 

GTX

New member
:walkHy is reg, dit is nogal lig... maar ek dink ook dat dit maar net iets is om aan gewoont te raak. Dit is juis die rede hoekom die voer so effektief is.  Lemmetjies voer se particles raak gou versadig en 98% van dit bly op die bodem.  Die voer wat agterbly op jou kol is te lig vir die vis om op te voed en sodoende bly die vis langer op jou kol.  Maak een emer skoon lemetjies voer aan en een soos wat jy gese het en gaan hengel met dit op aparte kolle en kyk dan watter een vir jou die beste werk.  n Mens moet heeltemal gemaklik wees met die voer waarmee jy hengel.  Geniet dit en laat weet my terug. 
 
Ek het ook baie gesukkel met Super Cast se voer dat dit nie bind nie. 'n vriend se toe vir my ek moet 1/2 Super Cast en 1/2 oorlog special meng en dit probeer.

Wel die twee werk baie goed saam en hulle bind goed. Inteendeel as jy hom so brei in jou hand voel dit asof jy met 'n sponsie speel en ek hou baie van sy tekstuir. Dit reuk dan ook natuurlik baie na peanuts. Die blus tyd is so tussen 15 tot 20 min.

Ek gebruik dit nou so 2 maande en my vis het meer gereeld begin uitkom ook en in my opinie is die vis groter ook maar dit kan my verbeelding ook wees.:fswim
 
Top