benniejordaan wrote:
Ja meneer Jordaan!
Chirpy chirpy cheep cheep!
Jy sal swaar gestraf moet word!
ACE CRAFT is die enigste boot wat n BUTT en n KAT op hulle kniee kan bring
Ons het Maandag 26 groot snoeke gevang...altesaam omtrent 30 meter lank
Soek n rollbar op my boot vir die radar en rodholders....NIE T-Top nie, want kan nie n vis fight of cast onder n dak nie....in elk geval, real ACE CRAFT manne dont skrik the sun or rain!
EN BFC,
Jy sal moet lig loop!!!!!
Kan daai bait boat gebruik om robbe mee op te blaas!
Het jy nog contacts by Sonchem?
thika wrote:Ace Craft will do that to anyone! LOLCrew starts chumming:
Nice to see out on the water!