The first NORGALAS league of the season was held a

aquadementia

Sealiner
The first NORGALAS league of the season was held at Roodekopjes dam just north of Brits yesterday. The turnout was good and the dam also had quite a few bass and social anglers fishing.

Each productive bank was heavily fished throughout the course of the day, but the dam did produce enough fish for everybody to weigh something in.

Team Salmo-Goya (The owner and I) started our day looking for bass at a spot The Owner had scouted the previous week... first cast and VAS! The Owner landed his bass. Now it was my turn.. 'the bass wont be a problem today', I thought to myself...haha!

After a short while we found ourselves surrounded by carp, some spawning still and some feeding between them. I tried dipping and casting while The Owner was dipping for barbel. I got a bit of interest but the clear water in that area had them a bit spooky. One or two showed a bit of interest but I didnt hook up to any.

The Owner worked hard, dipping every barbel that he saw. The majority spooked but after a while he got his barbel, a 4kg specimen. We switched roles and I was lucky enough to get my barbel quite quickly, a lekker 8kg model
1383064_10201622185612417_1587721659_n.jpg


We then moved on to look for a bass for me... eveeeeeeentually we found an adult protecting a thousand-odd fry. He was a bit skittish and was not interested in anything I offered him. A bit further on we found a pair on a nest, getting ready to spawn. Using tactics recently learnt, I managed to anger one enough to get it to bite. We now had 2 species full. Time for Canaries.

Finding them wasnt difficult, they were holding shallow in tight schools.The Owner soon had his but I took a while to actually land one. My first bite came quickly but it just ate the tail off my curly tail. The second one jumped like a bass and spit the hook... a whiiiiile later, I finally landed one. And that was it for the day for us, 3 species full.

We did average, with most anglers filling up on the same. A few nice carp came out, but Lian took the cake with this awesome 8.2kg specimen, caught on bubbles
1380162_10201622185332410_490314513_n.jpg


Anton Jansen got the biggest barbel of the day with this 11.4kg specimen
1384015_10201622181012302_1926628576_n.jpg


Gino Sada won the day with 5 species (the above + mosquitofish)
1377502_10201622196892699_458038856_n.jpg


Takkie with his barbel
559878_10201622191572566_639652159_n.jpg


Shaun's 1.4kg bass was the biggest for the day, but there were rumours of a near 5kg monster caught there recently
1374230_10201622189852523_740860269_n.jpg


The average bass was around 1kg
575655_10201622178172231_1644718512_n.jpg


In terms of species diversity, Roodekopjes is very lacking and not really suited to traditional artlure angling. However, the ACC is bringing a whole new format into artlure, and I think Roodekopjes is going to shine as a top venue, since the ACC is all about BIG fish
 

The Owner

Senior Member
Hey Werner ek dink die meerderheid van die kleinspesies is opgevreet deur al die bass, daar sal wel nog enkeles wees maar as 24 bote met twee hengelaars elk nie van hul kon vang nie moet daar bitter min wees
 

Zoompoep

New member
It was just one of those days .........

Baie geluk aan die manne wat goed gedoen het , Ek moet se ons het n vlei kurper gekry en n skool pannies, ek verstaan die pap gooiers by dennen kruin word gepla deur die makriele in die aand? Some how dink ek die babers hou tog die dam se bass so bietjie in toom , kon op die oefen dae op n paar plekke muskiet vis kry

Baber
Karp
Bass
Kanarie
Vlei
Blou
Makriel
Muskiet

Net jammer van alles kon nie gevang word nie , ek weet nie van een iemand wat gaan werk het vir makriele nie as ek karp en kanarie gevang het sou ek verseker gaan probeer het.
 

The Owner

Senior Member
My pa hule en Petri was in die Sterk en het vir makriel probeer. Ek dink nie ons moet ons self bluf nie, die dam se spesies is beslis in die moeilikheid. Die weer was perfek en steeds kon ons net kanaries kry van die kurper spesies en 1 muskietvis was gevang. Die dam is 'n hartseer storie. Sodra die spesies te min raak om tydens 'n liga (met soveel hengelaars wat dedicated vir dit vang) gevang te word, is dit duidelik dat die ekosisteem opgemors is. Die dam het 10 spesies opgelewer so 7 jaar terug, toe kom die besoedling erg deur en makriel verdwyn en ander kleinspesies word net op sekere spots gevang. Toe ontplof bass populasie en dwergies verdwyn, vleis is klein en word by een spot gevang en selfs kanaries wat in groot skole regoor die dam beskikbaar was (selfs na besoedeling die dam opgedinges het) verminder drasties tot hul op 2/3 spots beperk is. Verder as mens net kyk hoeveel bass elke naweek daar uitkom met al die druk op die dam is dit baie duidelik dat daar 'n oorbevolking is. Dis goed om te hoor dat die makriel populasie weer besig is om te herstel, dink wel nie dit sal vinnig met die kleinspesies gebeur nie
 

Zoompoep

New member
Alle damme gaan een of ander tyd deur so dip kyk hoeveel spesies het rust de winter laas jaar gegee en ek glo nie daar is besoedeling betrokke nie,
bass word meer klein spesies word min , todat daar nie meer kos is nie dan word bass minder en kleinspesies word weer meer en so gaan die kringloop aan. Dis net jammer as besoedeling deel is daarvan.

Ek kan nie verstaan hoe mens op roodekopjes op een oewer 3m sig het en op die ander kant 300mm nie en die plekke wat laas week skoon was is nou veil en visa versa......
 

The Owner

Senior Member
Ja daai water van Roodekopjes is by sommige plekke septies. Ek hoor Louis het 'n papierbek by Renoster gekry tydens prefishing vir die laaste C4C. Verder kom daar nou baie bass en makriel uit. Maar dis soos jy sê bass word meer en kleintjies word minder. Maar ek glo nie alle sisteme herstel weer nie. As mens kyk na baie natalse damme met minimale besoedeling is daar eintlik min wat nog ghielies en dwergies het, wat nog te sê van ander kleinspesies. Al wat daai aanslag goed oorleef daar is bluegills. Maar meeste damme kan bass saam met ander spesies oorleef en 'n goeie balans handhaaf, dis net wanneer besoedeling bykom wat die kleintjies hul maai sien. Interresant dat 'n dam soos Loskop vol glassies huidiglik is, maar DT's is besonders skaars...
 

Zoompoep

New member
Roodekopjes is nogsteeds op die staduim die lekerste dam om by te hengel , kyk hoeveel PB's is gebreek en hoeveel "foto" vis het uit gekom . Ek hengel baie liewer n dam wat jy moet hard werk vir 5 spesies maar dis foto vis as wat ek 10 spesies vang en alles kan in n 5l emmer pas.

Norval van die boland se dat hulle damme op avg 3-4 spesies lewer en daar is geen besoedeling en hulle sukkel om bass te kry so bass is nie die probleem nie.

Ons is baie bevooreg om damme te hengel waar daar monster karps ,baber en bass in is.

Dis dalk n goeie ding vir die "Hengel dat die damme so bietjie leeg word sodat as dit reen al die water gras en alge's en van die besoedelde water uit die sisteem is en vervang word met "varser" reen water.

Watse dam wil julle volgende hengel?
 

Zoompoep

New member
Chris

As ek reg is dan het Lian dalk die dag gewen , ek glo nie Gino het kanarie geweeg nie , so dit sal op punte gaan en Lian se karp sal bie punte tel.
 

Droomvanger

Senior Member
Lian (SA Junior Artlure Champ 2013) het die senior liga gewen. Geluk Lian!
Volgende Liga by Doringdraaidam - 9 November.
 

Zoompoep

New member
Was vrydag weer by roodekopjes voor 10 uur het 3 spesies , Karp baber bass. Het n lekker dag se hengel gehaat maar baie moeilk veral baber omdat die sig so sleg word daar is feitlkik geen "skoon oewers oor nie. Die water vlak is drasties besig om te sak en die water kleur lyk "septies" soos Owner se. By die cement dam was die water melk kleur lyk of daar cement poeier in geloop het.

Hoop die reen kom vinnig!
 

The Owner

Senior Member
Hoop ook maar die reën kan 'n behoorlike verskyning maak. Ek hoor mpumalanga het Saterdag hul liga op Roodekopjes gevang en die meeste spesies was twee. Baie dankbaar ons vang volgende Doorndraai, daar kan mens sommer 5-6 spesies die oggend alleen vang.
 
Top