Hi Almal
Onthou die datum is nou die 5de tot 7de Okt.
Daar is nog net 19 dae oor om te jou plek te verseker in die Benefit, daar het nog net een persoon gebetaal.
...
As dit so aan gaan dink ek om die Benefit te "can".
Hier is die bank details om jou plek te verseker vir die benefit. As julle nie voor die 10 de September betaal nie, kan jy jou plek verloor.
Rek no 4071797549
...Tjek rek
Louis Britz
Waterfall mall
Bank code 632005
Wat belangrik is ,is dat jy jou NAME en VAN as REF gebruik, ander kan ek nie die betaaling aan jou naam link nie. Onthou dis R350 per angler( newbie of Guide)