Ek en die Engelsman het die plekkie gekry buite Parys met die naam The Dell op die Vaalrivier. Was daar vanaf 2010-03-29 tot 2010-04-01.
Daar is ongeveer 8 chalets en dit lyk ook of hulle tente toelaat(het twee gesinne in tente raak geloop).
The Dell versorg Cheethas en het ook verskeie ander wilde diere soos Volstruise, verskeie bok-soorte en Potbelly varkies wat daar rondloop. O ja, moenie die bobbejane vergeet nie.
Dit was 98% van die tyd bewolk en het so 40% van die tyd gewissel tussen 'n baie fyn Mot-reen tot een volwaardige wolkbreuk.
Die ou grootes het weggekruip want een van die ander hengelaars wat in een van die tente gebly het, het my meegedeel hulle is gereeld daar vang en vang enige iets tot so 8-9kg karpe en so 13kg barbers.
Die Engelsman het ook haar eerste hengel-sessie gehad.
Het so paar fotos gevat.
Hier die uitsig na regs op met die stroom.