Thanks Sealine!

Johan99

New member
After reading some of the tips on the forum and putting it to practice, here are some of the results. Thank you Sealine.
 

Attachments

  • DOME EN VIS 008.jpg
    DOME EN VIS 008.jpg
    24.7 KB · Views: 149

Johan99

New member
Dis amper meer belangrik vir my as die sessie self. As jy nie die vis oppas nie, waar gaan jy more vang?
 

Johan99

New member
Ja die dam wat ek hengel het ook vrek baie babers. Hulle eet die particles soos soetkoek.

Dam se water is baie vuil, maar die vis is in uitstekende kondisie. Reken die natuurlike kos is volop.

Het 'n geleentheid gekry om die Verdragdam buite Thabazimbi te hengel. Enige ouens al daar gehengel?
 
Top