Brakkanjan
Senior Member
Die afgelope tyd hwt baie damme reen gekry wat ek glo die watervlak laat styg. Dit bring ook mee dat die temperatuur verskil, die water mag dalk vuil wees en daar sal meer natuurlike kos in die water wees.
Hoe gaan ek die regte aas kies? Looi ek die water met floro-dips?
Gaan ek oor na sterker geure soos Garlic,TCP of duiwels omdat die water dalk kouer is?
Dankie!:fishn
Hoe gaan ek die regte aas kies? Looi ek die water met floro-dips?
Gaan ek oor na sterker geure soos Garlic,TCP of duiwels omdat die water dalk kouer is?
Dankie!:fishn