Te koop

Brushhog

Senior Member
Hi almal,Ekt twee 12ft Bluemarlin Vectra's wat ek wil verkoop vir R250.00 elk,dis nog die ou groenes,dis lekker stywe stokke vir die wie dit nie ken nie,kan vir spesie of oewerhengel gebruik word,die stok moer 'n bait rocket vol aas nogal vêr,dan het ek ook nog 'n klomp bottels essance en stroop en goed van toe ek nog kompeterend gehengel het waarme ek dips maak ens. as iemand belangstel,dit het nog nie 'n prys nie,maar die wie daarin belangstel moet maar kyk wat hulle dink dit werd is! 
 
Top