Ek wil graag n TCP degie maak vir hierdie naweek se klub kompetisie. Kan julle dalk vir my raad gee oor hoeveel TCP ek moet gebruik om die degie te maak. Begin ek die degie nog steeds met sprite of water en voeg die TCP later by of gebruik ek net die TCP om die degie te maak. 
Almal se advies sal hoog op prys gestel word.

Dankie
Gert


Almal se advies sal hoog op prys gestel word.


Dankie
Gert
