Tagging programme

gallieman

Senior Member
I would like to know how to get involved with a tagging programme.
Someone in our area is also doing this and always tags fish he intends to release.
How does one get involved and where do you get the relevant equipmentetc.etc.
 
Hannes101

Sealiner
gallieman wrote:

contact Elinor ar ORI she wil send you the paperwork you need to register.

Anchorman

Senior Member
Weet julle of mens self vir jou eie tags moet betaal as jy deel is van die tagging program, want so ver ek weet is dit al R5 per tag?
 
Anchorman

Senior Member
Ok, dalk moet ek ook maar die vissies begin tag, dan voel dit darem nie so heeltemal doeloos as mens die vissies terugplaas in die see nie.
 
gallieman

Senior Member
just spoke to elinor,
to register is 250 bucks and then you get your first kit which consists of tags for fish upto 60 cm . Once you have used these tags and submitted your return cards, they will furnish you with more of these tags or tags for larger species. But she did specify that you first recieve small tags in the first kit.
I think this is a great initiative to be part of !
 
Hannes101

Sealiner
its fun tagging especialy galjoen. Het nou die dag 'n galjoen van 38cm getag. Al het ek met niks by die huis aangekom nie het ek nog steeds lekker visgevang. Maar ek moet sê dit sal maar moeilik gan om 50cm galjoen te tag en release.....:fst:
 
kaspaas

Sealiner
My vrou is self so gek na Galjoen, ....as ek by die huis kom en vertel ek het 'n 50cm Gallie gevang en laat gaan, al is dit vir 'n goeie doel, slaap ek die res van die week saam met die honde in die hondehok! ha ha
 
Whaler

Sealiner
kaspaas wrote:

As ek n' 50cm galjoen vang sal ek te dronk wees om my huis te kry!!!LOL
 
edley

New member
Ek het nou so amper 100 vis getag ,dit in baie lekker om teweet ek as hengelaar doen ook my deel om vis te beskerm ,dis lekker om n vis tesien weg swem na n lekker fight ,kanie wag vir volgende trip (mpame 09 09 19)
 
Polychaete

Senior Member
Hannes101 wrote:
its fun tagging especialy galjoen. Het nou die dag 'n galjoen van 38cm getag. Al het ek met niks by die huis aangekom nie het ek nog steeds lekker visgevang. Maar ek moet sê dit sal maar moeilik gan om 50cm galjoen te tag en release.....:fst:
HI Hannes,
Eat the fish between 33 & 40cm (fork length) they are the best & tag the others.   For your braging rights just take a photo of those over 50cm.

I also release each one I catch that already has a tag, just report the details.

Enjoy your tagging, it is quite difficult sometimes, but good fun.
 
Polychaete

Senior Member
Whaler wrote:
kaspaas wrote:
My vrou is self so gek na Galjoen, ....as ek by die huis kom en vertel ek het 'n 50cm Gallie gevang en laat gaan, al is dit vir 'n goeie doel, slaap ek die res van die week saam met die honde in die hondehok! ha ha
As ek n' 50cm galjoen vang sal ek te dronk wees om my huis te kry!!!LOL
Komaan, vertel die waarheid, my pels se my daar is baie groot Galjoen daar in jou wêreld!
Dalk is jy permanent onder die invloed:fbash
:beer:lol:1:lol:1
 
Top