tackle boxes

supa-m

New member
kan iemand fotos van hulle hengel kaste op sit sodat ek idees kan kry hoe om my kas te sorteer en in te rig sodat ek meer gemaklik kan hengel.
 

dewalds

Member
Ek het ongelukkig nie nou fotos van my kas by my nie. As jy dalk vir ons 'n beskrywing o foto van jou kas kan post sal ons jou makliker kan help.
 

Carp king

Member
Hi Here is my layout of my box i belive a neat box is a easy fishable box. i as well dont belive in having 100s of dips i have the base flavours and can mix and match where i need.

Hope this helps

 
 

Attachments

  • viskas1.jpg
    viskas1.jpg
    37.2 KB · Views: 291

supa-m

New member
die is die onderste laai , die rooi bakkies is om klaar gelaaide stroppe in te sit sodat dit ni uit droog nie , langs dit is my lyn net vir noodgevalle om stroppe te bou terwyl ek hengel , 2de is my spools en langs is my botteltjie floats , 3de is my 2botteltjies floats en dan mielies ,4de is die wit houers ook floats en langs dit is my line mate en sinkers vir boer en baber stroppe .

die boonste prent is daar so n houer met n geel deksel wat dwars le dit is my SA pier die houer is te lank om regop te staan as my kas toe is . so asb. enige raad sal help , julle hoef nie te warry nie ek is nie lig geraak nie ek voel enige hulp werk om bo uit te kom moet mens luister .

baie dankie Markus
 

supa-m

New member
jammer het so getik ek het vergeet om die foto by te sit :fbash
 

Attachments

  • Bloemfontein-20130416-00208.jpg
    Bloemfontein-20130416-00208.jpg
    47.6 KB · Views: 271

Jake the Snake

New member
Hoop die gee jou goeie idees.

Onthou hoe beter jy nou jou boks beplan hoe gemakliker gan jy vang gedurende kompetisies.

Myne is hierbo op my hegel styl gemaak en ek vang gemaklik so. Als op een plek geen  nodigeheid om rond te hardloop vir goed nie.
 

shuraj

Sealiner
@ jake

Very nice ad neat set up.

the 2nd and 3rd drawer , was it designed by yourself or bought.

The spool holders in draw 3 is a flippin good idea.

 

 

 

 
 
Top