Daai klein goedjies is fine in die wind, ek het al swingers ook probeer maar ek reken nie hulle doen veel om die loop uit die lyn te haal nie. Jy moet maar net so reguit as moontlik jou boot terug ry wal toe en so vinnig as moontlik en so klein bietjie tension op die lyn sit. Ek dink backleads werk beter vir die loop.
garnder bugs, fox euro iluminated swingers and the normal fox micro swingers. I also have a pair of homemade stainless steel hangers but thats for some LONG range fishing.
I got the fox euro swingers. Haven't had a situation yet where they weren't able to be set to suit the conditions perfectly.Don't move in the wind at all. Great piece of kit. Pity about the price.