SWD

Naruto

Sealiner
CARBKING wrote:
Hi Fishfriends
Please give some recipes that really work in this cold weather as i struggle a lot now to hook even a small size fish

Thanks friends ^^..
Dips and bait is not all that is neede for catching fish. Maybe try finding the fish first. Distance is much more important. Maybe the fish are close(20-30m). Maybe they are out far (100-150m). No use having the perfect bait where no fish ever swims.

Also try to get info on the venue you will be fishing, weather etc. Maybe the spot where you are fishing is very shallow. Or there is only large fish that are very clever and only get caught using UK styke angling(check out the Specimen section. Maybe it is just a very difficult venue(like Roodeplaat is for me) where there is a lot of natural food around.

All these things play a role. We had a clubcomp at the Vaal beginning of the month and I won with a total of 2 fish. Another club also fished the Vaal on the same day, but at another venue and the winner got 20 fish.

Tight lines and good luck with the research!
 
Bottie

Member
Naruto, I have to agree with you. Placing of bait is the most important. And in cold weather a stronger dip would help if used with a fruity flavour.
 
::S baie dankie ! Ek gaan die naweek koppies dam toe so ek probeer so veel moontlik inligting kry oor die plek dit is my eerste keer daar....maar soos ek van die vorige posts gelees het is jy die expert aangaande koppies dam ?
 
wykie

Senior Member
Ek gaan nou baie stupid klink? Hoe maak julle julle deegies aan en hoe op dees aarde kry julle die deegie op die hoe hoek? As ek n deegie bou en hom probeer opsit dan bly daar meer deeg op my vingers as op die hoek. En dan kom die ou langs my en sit n deegie so flippen maklik op. HELP ASB^^..
 
Naruto

Sealiner
Klink my jou deeg is te nat. Voeg klein hoeveelhede meel by tot die deeg nie meer aan jou vingers kleef nie.
 
Naruto

Sealiner
Maak n wurmpie en draai die deeg om die hoek. Die deeg moet darem nog aan homself kan heg. Ek self gebruik klein degies. Soms voel dit of die deeg net net aan die hoek sit. Solank hy nie gaan afkom in die cast nie. As hy eers die water tref word hy snotterig genoeg om aan die hoek te bly. Ek maak ook my vingers so bietjie klam om te help met die opsit van die deeg.
 
HeartCoppi

New member
Three mixers not mentioned yet that I may use in my SWD
Garlic oil tapped out of crushed garlic tub in the fridge,
Hemp oil,
Tiger nut extract.
 
connas

New member
try die volgende

1x 25ml pineapple essance
1x 25ml banana essance

men helfte van die bottletjies in n groot 50ml botteltjie

en daar het jy n giftige dip spesiaal vir daai kompetiesies waar jy sukkel om die net gewig op te kry

dan een teelepel van daai mengsel saam met jou damwater
maak dan jou deeg soos gelang

ek het al baie sukses op die mengsel gehaat en het al 2 van my rekords daarmee gevang

groetnis
 
Top