swartvlei-sedgefield

Bloks

Member
hi, i'll be going to swartvlei with some mates on thursday. can we still expect to get some garrick? or is it a bit late for those
:::S
 

Bloks

Member
we will be fishing off a boat. we really, really want to target leeries. Where did you fish? what lures did you use?
 

Stapies

Sealiner
Bloks howzit? Hulle is nog daar ja! Ek het net voor my terugkeer kalaharie toe daar gaan gooi. Ek het een by die mond gevang, my pel het 'n grunter op 'n dropshot gehak en weer teen die kant verloor en ek het 'n groot leerie aangehad en die hoek het nie geset nie. As jy 'n gooinet het en live bait kry dan is jou kans beter. Of jy dan by die mond gaan sit en of jy brue se kant toe gaan hulle is nog daar.

As jy so 2 ure voor donker op die brug staan en jy gooi surface lures moet jy een kry! En die size wat die tyd uit kom is altyd groter as broer in die jaar. Hulle waai gewoonlik so einde mei maand. Wens ek kon join!!!

:fbash
 

Stapies

Sealiner
Hey bloks, jy kan ook waar jy die boot launch by sedgefield net reguit oor gaan en daar op daardie stranjie sit en van hom af gooi! Mooi cob en ook mooi garic. En die sandbank aan die kant het somer lekker groot grunters ook. As jy getalle vis wil vang stel ek maar die livebait voor, ek het al in sedgefield orie 40 leervis in 'n dag gevang. Jou livebait is nooit genoeg as jy daar naby aan die mond gooi nie, maar jou size op hulle is kleiner.
 

Bloks

Member
thanx stapies, jy stel n man nooit teleur nie. ek glo ons gan meestal kunsaas gooi. maar ek sal die gooi net vat. ek sal julle lat weet eat gebeur het. dit lyk as of die weer meskien dalk nie gaan saam speel nie. ons hoop maar vir die beste.
 

Stapies

Sealiner
Bloks wrote:
thanx stapies, jy stel n man nooit teleur nie. ek glo ons gan meestal kunsaas gooi. maar ek sal die gooi net vat. ek sal julle lat weet eat gebeur het. dit lyk as of die weer meskien dalk nie gaan saam speel nie. ons hoop maar vir die beste.

Ek weet nie hoekom nie ne, maar as die wind pomp die dag dan vang my grootste garic op kunsaas! As die water sulke brandertjies maak slat hulle daai surface lures M0%r hard! Doen jou self 'n guns ne en gaan na Go Fish en vra vir tuis jy soek 'n Sabile - Bongo Minnow. Daai ding werk as niks anders werk nie! Jy kry 'n grote en 'n kleintjie en jy kan jou retrieve op hom wissel en een vinnig en een stadis doen. Ek wissel hom selfs een baie finnig, dan medium en dan walk the dog. Die klein garic slat hom al trek jy soos baie baie baie stadig en die skippies ook. Ek weet van 'n ou wat hulle al op die bongo gekry het.

Dit is rerig een van die malste lures wat produce! En as die wind garra is dan sit ek hom op... Ek gaan ook nou vir my die grote koop.
 

ad.goose01

New member
hi guys im planning a honey moon to wilderness and i want to fish knysna and swarties....
going to be there about 15 sep 2013

is this too late
i want to nail some leeries on drop shot and hopefully fly aswell

any advise....will i be too early in the seaon??
also want to try get the new wife into fishing but its hard....any help will be greatly appreciated
 

Stapies

Sealiner
Leervis bly in die rivier reg deur die jaar!!! Op fly het jy groot kans en hulle vat op 'n baie slow retrieve dan en die clauser minnos werk baie goed
 

wingz

New member
Aai swartvlei klink koning gaan saterdag deur goerge toe en maak die middag klaar wil dan oorbly by pinelake resortt tot sondag toe en moet n gooi maak lyk asof die weer eers draai na maandag toe so dalk sal die vis nog aan die byt kom ook nog!!
 

wingz

New member
mmm wonder of daar nog enige sealiners in daai area is wat sal weet wat skud waar en wil join vir n session of twee?????
 
Top