Dewald Posthumus
New member
Buchi,
Vertel ons almal asseblief bietjie meer oor jou. Jy is obviously passievol oor inheemse vis en is vinnig om mense aan te vat wat nie dieselfde siening as jy het nie.
Wat doen JY om die inheemse spesies van Suid Afrika te bewaar? Hoe is JY betrokke behalwe om die bass (waarvoor jy nie hengel nie, want dit is n ewel) te verwyder van ons damme?
Die kurper waarvoor jy so lief is en hard baklei is maar een van 52 spesies varswater visse in ons land, en is in 'Near threatened' klas, wat beteken hulle is eintlik nog oraait.
Kyk maar na die lys van varswater spesies wat op die lys is, jou passie vir inheemse visse is ongelukkig gerig op die verkeerde spesies: http://www.fishthesea.co.za/fwfish/endangeredspecies.htm