Super Rugby

Mouldz

Sealiner
Is it just me ,or what ,but I dont see the point of scrapping one franchise and bringing in another which as they said on TV they will soon be buying oversees players.How can you support your province if more than half the players are outsiders.

Why does SARFU not just buy a hop of players ,make them stand in line and let each captain pick a team:?:?
 
Cheetha FS

Sealiner
En daai cheeky blik@em Cheeky Watson moet nou seker sy seun Puke Watson teen n klomp geld by n oorseese span gaan koop. Die ou is baie skelm en gann vir rugby nog n groot verleentheid raak!
 
Mouldz

Sealiner
Cheetha FS wrote:

Ek het alle belangstelling in rugby verloor ,nie eers een super 15 game gesien en ook nie die Rugby Nationals ,watever hulle dit nou noem.eerde my vistok see toe vat ,baie minder frusteerend:fbash:fbash:fbash
 
Cheetha FS

Sealiner
MOULDIE wrote:

Ja nee dat my lcd nog heel is, is n groot wonderwerk! Net jammer ek kan nie altyd gaan vis nie.lol..
 
Top