Super cast HKGK.

GregB1

New member
I went out and bought the supercast HKGK (corn) dip, and was wondering how to use this dip. Should i just add a capfull to the water i am going to be making my mielie bom with, or should i add one line on my plain mielie bom with my other dips, or should i just use it for my hookbaits. Plz help as i am going to go out this weekend and wanna try it.
 

Jake the Snake

New member
Ek het laas naweek sommer so `n bietjie by my bom gegooi toe ek dit aan gemaak het. Amper dieselfde wat jy sal maak met molasse.

Ek sal nou nie se dat ek `n duidelike verskil kon sien nie maar die visse het viniger gebyt as normaalweg.

Maar ek sal hom bietjie try sommer net so op die bol en kyk wat maak hy.
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het nie die dip nie maar gehoor hy werk goed saam met 'n peach geur op die bol. Hoekom neem jy nie so paar plain floats en geur dit daarmee nie en kyk wat gebeur ;)
 

Jake the Snake

New member
Hoe geur jy die floats?

Gooi jy net die plain floats in die geur en haal dit uit eers waneer jy gan vang of hou jy dit maar in die geur?
 

Skuimkop

Sealiner
Gebruik hom om jou floaties te geur om te sien of jy nie jou tempo kan verhoog as jy agtergekom het die vis byt op Koo mielies nie en vica versa natuurlik.

Jake jy geur jou plain floats om hom met hoek en al in jou dip te doop/druk.
 

Waldok

Senior Member
Ek het net laasweek gesoek na supercast se corn dip gesoek. Het nie geweet hulle noem hom HKGK nie !!

Het toe maar champion dips se mielie dip gekoop. Ek het toe n bietjie daarvan by die voer gegooi, en ek moet se dit het lekker geruik. Maar ek het geblank !! Maar ek sal dit weer by die voer gooi, anytime.
 

Waldok

Senior Member
Ek het net laasweek gesoek na supercast se corn dip gesoek. Het nie geweet hulle noem hom HKGK nie !!

Het toe maar champion dips se mielie dip gekoop. Ek het toe n bietjie daarvan by die voer gegooi, en ek moet se dit het lekker geruik. Maar ek het geblank !! Maar ek sal dit weer by die voer gooi, anytime.
 

AMG1

Senior Member
Ek weet super cast het n nuwe sweet corn dip maar sukkel om dit in die hande te kry. Het van martin louw se sweet corn gekoop en dit ryk te lekker.

Ek hengel al lank HKGH en het al baie vis daar me gekry. Die laast ruk hou ek baie daar van om n degie daar me te maak en dan saam n plyn floatie the hengel saam met n strepie op die bol.

Hkgk en hasbeen
Hkgk en fx
hkgk en mlx - die een het GR8 gewerk so 4 naweeke terug in vaaldam.

Groete
Amg1
 

Skuimkop

Sealiner
Doen julle self die guns en gaan ruik aan Eco catch se Special Corn dippie. Eish daai is nou vir jou mielie. hehehe
 

Bottie

Member
Weet wat, ek het HKGK in my kas. Maar nou sit ek en dink,moet sit, ons gebruik mielie dips, mielie floaties,mieliebom, maar as jy n mieliepit aan sit, veral hier in "The last outpost of the British Empire", dan vra die manne of jy hoenders wil vang. Nou ja, ek is nie slim nie, maar iets wen my. Die Visse hou van mielies.(Moenie lag ne,Jelly Tots ook).
 

Naruto

Sealiner
Supercast het n paar nuwe dips wat in groter houers verkoop word. Ek weet die mielie ene is een van hul. Sal kyk of daj n pic kan kry.
 

Optimus

Member
Waldok die probleem met HKGK is die floro in die dip. Ek persoonlik gooi nie sommer floro in my voer nie. Die dip mielii van Championdips is goed. Probeer dit gerus. Hierdie dip is baie naby aan die oorspronklike mielie geur naamlik Haka wat sy ontstaan gedurende die Negentigs gehad het. Marius Rusch wat die dip maak weet wat hy doen.
 

Optimus

Member
Die reuk is dieselfde ek dink Corn Syrup is ook baie gekonsentreerd. Die ouens gebruik dit veral ook vir die maak van Boilies
 
Ons het altyd floaties gevat en in 'n lee floatie potjie so kwart gegooi. Dan gooi ons bietjie vir bietjie dip by terwyl jy skud. Met 'n dikker dip roer jy sommer met 'n tandestokkie totdat al die floaties 'n lagie dip oor het. Hulle behoortsaam te plak en dis 'n probleem want hulle is seepglad as jy hulle met jou hoek probeer haak. Ons het bietjie custard poeier by gesit en geskud. Dan vorm hulle sagte balletjies en 'n plus punt is die poeier lagie. Jy kan hulle met nat vingers vat en haak. Iets wat belangrik is wanner jy spoedhengel. Ek het gevind dat die vis vat die sagter floaties vinniger.
 
Top