vandat ek die pos geplaas het was ek al 5 keer uit op die see en nog niks gevang nie ek sukkel ook om die garmin fishfinder se screen te verstaan. Maar ek gaan aanhou en aanhou en aanhou. wil darem net byvoeg dat die "motorized Kayak" tot op hede foutloos was en ek kry by die dag meer vertrou in haar