Man suip verskriklik en vrou besluit om hom 'n les te leer.die volgende dag terwyl hy werk verkoop sy de laaste ding in die huis tot net die kaal vloere oor is,sy vat die geld en gaan koop van elke sent drank.Die aand kom pa by die huis en vra sy vrou "nou wat gaan hier aan" waarop sy antwoord,jy wil mos suip nou het ek als in die huis verkoop en vir jou drank gekoop van die geld....pa staan so rukkie en kyk vir haar en sê "jou ou planmaker"