LOL...........Doeke om draai is die vrou se werk. Ek kyk eerder vir vrot rooi aas as 'n vuil baba doek. Hahahaha.........Kom ons stel dit so... EK HET 'n BAIE OULIKE VROUWelgedaan Shaun!!!!
Gin wonder ons sien jou nie meer nie, jy's heeltyd by die water, wanneer draai jy dan weer so paar doeke om.....lol
