Die ou oom stap by die dokter in en kla oor stywe spiere,
Dokter: Oom ons sukkel maar met spiere wat styf word hoe ouer ons word!
Ou oom: Dokter dis waar jy verkeerd is sommige spiere wil nie meer styf word nie!
Dokter: Oom ek kan altyd vir oom iets gee daarvoor
Die oom hak af en sê "nou dokter sê jy my wat maak ek met hom as hy styf is?