Stywe spiere

JJBotha

New member
Die ou oom stap by die dokter in en kla oor stywe spiere,

Dokter: Oom ons sukkel maar met spiere wat styf word hoe ouer ons word!

Ou oom: Dokter dis waar jy verkeerd is sommige spiere wil nie meer styf word nie!

Dokter: Oom ek kan altyd vir oom iets gee daarvoor

Die oom hak af en sê "nou dokter sê jy my wat maak ek met hom as hy styf is?
 
Top