Hello mede hengelaars Mag dit 'n voorspoedige naweek vir elkeen wees, en stywe lyne vir die manne wat die naweek kompetisie vang.