Weet enige iemand of daar iets gebeur by Struisbaai?
S stinkmossel Sealiner Apr 29, 2010 #2 ek weet dit was vanoggend laagwater en dit gaan later hoogwater word.
L Lompies New member Apr 29, 2010 #3 geen wonder ek vang niks nie. Kan jy vir my die verskil verduidelik asb. Ek is so desperaat enige raad sal help. Wat is n gallie, is dit familie van n gullie?
geen wonder ek vang niks nie. Kan jy vir my die verskil verduidelik asb. Ek is so desperaat enige raad sal help. Wat is n gallie, is dit familie van n gullie?