Struisbaai Skins Kompetiesie 2010

NielMeiring

New member
[align=center]HENGELSKINS – ZOETENDAL AKADEMIE – L’AGULHAS![/align] Hiermee nooi ons alle hengelaars, oud en jonk, om aan ons opwindende skins deel te neem!
Duidelike afgebakende hengelarea met genoeg hengelplek vir rots- en strandhengelaars. 
Alle juniors word slegs tot die hawe gebied beperk.

  Datum:          Saterdag 2 Oktober 2010
       Tyd:          Lyne in 07h00 / Lyne op 16h00
Inweeg:          Tussen 16h30 en 17h30 (net eetvis)

  Kostes:         Seniors R120.00 p/p
                       Juniors R60.00 p/p

Registrasie:   Vrydag 1 Oktober 2010 by Zoetendal kademie
                        
VERSKEIDENHEID PRYSE TER WAARDE VAN R20,000.00


Vir verdere inligting kontak:
Niel Meiring @ 083 470 2010 of E-pos:  nielmeiring@gmail.com 
Liezel Meiring @ 078 485 1332 of E-pos: lmeiring@telkomsa.net
Berina Knobel @ 082 890 9277 of E-pos: berina@isat.co.za
Marinda De Kock @ 076 191 3744 of E-pos: albatross@isat.co.za
 
Zoetendal Groete
:fishn
 

NielMeiring

New member
Jy weet mos dit kan werk, daar is 'n foutjie met die prysgeld ons het al amper R40 000 se pryse en as jy laas jaar hier was kyk klipdrift is een van die borge so dit is groot kuier
bring die pelle en kom
Cheers
niel
 
Top