STRUISBAAI die naweek

nico2584

New member
Yes ouens.

Ons ry vrydag oggend vroeg deur struisbaai toe tot sondag om biekie lyn in die water te kry?

Hoe lyk die weer daar?

Enige vis?

Waar sal die beste hengel spot wees en watse aas kan ons gebruik?

Positiewe posts asb! LOL :ifishin
 

Pslatarix

Sealiner
Gebruik die "search" function , daar is BAIE inligting or Struis en omtrek . Bel ook vir Overberg Angling, of gaan sommer soentoe as jy in Struis is . Dis by die hawe en hulle sal vir jou kan se wat aan gaan. Groete
 
Top