Dafishking
Senior Member
Dag sê maats ek het nog twee bungalow's gekry in agulhas(spelling) dit kan 4mense elk huisves dit werk uit op R280 p/nag so dit is so R70p.p.p.n. So daar is nog slaap plek vir 10 mense beskikbaar ek moet deposito teen die 24 feb. Hê om die plek teen die 25ste te betaal so laat weet asb wie almal belang stel.
