Striker 6.7 meter

hotstuff

Senior Member
Dis n 2011 model Striker 6.7 meters lank,Die boot het nuut R810000 gekos en dit kan gaan vir R680000(onderhandelbaar),die waarborg is daar dat die boot nog nooit van die treiler af was nie,die engines was nog nooit in die water nie,soos die eienaar die boot gaan haal het by die plek waar hy dit gekoop het so staan dit nog,nog nooit gebruik nie Wel hier is Carel se nommer(dit is my seun)0828495009
 

Attachments

  • boot1.jpg
    boot1.jpg
    35.5 KB · Views: 246

Astrix

New member
Wie koop 'n boot en gebruik hom nooit om hom 'n jaar later teen 'n groot verlies te verkoop, soos ek is kan ek nie wag om 'n nuwe ding uit te toets nie en moet sê behalwe vir die kleur soos hierbo genoem kyk dit na 'n baie lekker boot.
 
Top