Strandfontein KOOK

BigBen

Sealiner
Elf 786 wrote:
Elf 786 wrote:
BigBen posting pics , WOW,,,,,,, nice fish boet.

i got a white stumpie at sonwabe the weekend as well

Yep only because of the un-usual Cape Stump....was'nt sure if it was ours or a Natal stump.

By the way u scarce..haven't heard or seen you on S/line 4 a while.LOL

THX for all your replies guys.

Saturday afternoon...

But I'll first have to eat the fish I caught this week...I only fish for reefs when the freezer is empty.We eat fish every week as I seldom eat red meat.
 
Fishbait

Senior Member
nice bag there Big Ben. I drove all the way up to Langebaan for a reasonable bag of fish, well done on that catch and in our backyard nogal!
 
BigBen wrote:
***Galjoen*** wrote:
BigBen, daai's nou 'n lekker mix bag...baie geluk!!!

Dankie...

Ek sien hier's baie navrae om 'n Gallie te vang.

Hoe gaan dit met die Kliniek jong...????

Praat jy danie meer met ons op s/line nie? LOL

Lol, sorry man is besig met jaar einde by die werk...gaan baie dol!!!

Die manne gaan vanaand meeting hou en besluit wat gaan vir wat. Ek is besig met die galjoen manual en dit behoort 'n wennner te wees vir die wat meer wil leer of weet van gallies vang! Daar is baie ander pryse betrokke, ek weet al klaar van 2 helikopter trips hier in die Kaap asook baie ander pryse wat ons gekry het, die storie gaan baie groot wees. Ons sal die kliniek aanbied en dan 'n gallie komp vir al daai massive pryse!!! Die galjoen kliniek behoort hier teen einde Mei maand plaas te vind en sal defnitief hier op Sealine adverteer word!
 
Ja nee ek ken vir Financial end of year...Ek kan tot die 21st April 2011 nie hengel nie weens die @$!^!&.

Werk nou oortyd tot 19h00 tot die 20ste insliutend Saterdae. DAMN

Jip, ons maak gelukkig die 7de April klaar....^^..^^..^^..
 
Top