Ek gaan eersdaag Stilbaai toe en wil op rivier hengel. Enige voorstel van vis hierdie tyd van die jaar en waar? Watter aas werk. Dankie vir hulp