More
Die laaste tyd was dood stil gewees.
Water is baie skoon gewees. Geen been bekke wat ek van gehoor het nie en nog minder n cob.
Beste is in die aand bt die preek stoel of net links van hom. Baie smooth hounds in die aand.
Jongensfotein op die surf het hammers uit gehaal
Groete