More almal,
Beplan om die komende naweek deel te neem aan die kompetisie by Steyns, Saterdag 5de November, geen kano of aasboot toegelaat....
Was lanklaas daar gewees so weet ook nie meer hoe die pad lyk nie, watse ase en dips geniet voorkeur onder die hengelaars ens.
Enige raad ?
Waar om te sit ?
Watse ase en dips werk nou daar ?
Hoe diep moet mens hengel ?
As dit reen gaan ek vassit met my Bantampie ?
Groete