Steyns

Martinva

New member
More almal,

Beplan om die komende naweek deel te neem aan die kompetisie by Steyns, Saterdag 5de November, geen kano of aasboot toegelaat....

Was lanklaas daar gewees so weet ook nie meer hoe die pad lyk nie, watse ase en dips geniet voorkeur onder die hengelaars ens.

Enige raad ?

Waar om te sit ?

Watse ase en dips werk nou daar ?

Hoe diep moet mens hengel ?

As dit reen gaan ek vassit met my Bantampie ?

Groete
 

Skuimkop

Sealiner
Steyns is verkoop en is glo toe vir hengel. So bel maar eers en vind uit want daar is sprake dat 'n komp ook nou gekanseleer was. Dis dalk julle s'n.

Probeer die nommers- TEL: (017) 779-8203 TEL: 082-750-9911 (Tessa) CELL: 082-654-0035 (Schalk)
 

Martinva

New member
Ja-Nee, die naweek se komp is af Skuimkop. Steyns is toe !
Het nou nie verder uitgevra oor die politieke redes nie.

As dit so aangaan sal daar binnekort NIKS meer hengel areas by die Vaaldam wees nie. Eers Jim se see, Island Shores en Steyns, wie's volgende ? Ai ek weet nie...
 

Danievg

New member
@Martiva

Hier is n lys met nog ander oorde se nommers en GPS koordinate as jy nog steeds wil gaan vang

Hoop dit help

^^..

 
 

Attachments

  • Dips_that_work_at_dams(1)(1).xls
    43 KB · Views: 30

Danievg

New member
@Skuimkop

Dankie mater sal inligting daar gaan aftrek en ook in my hengel folder gooi vir as iemand hulp nodig het.

Leka dag

 

Danie:SSS

 
 
Top