Startup help please??

Cheetha FS

Sealiner
Hi all! Well went to krom river with some of my mates from PE. for some lure fishing. My first time and after my second throw i was on with a olive grunter of about 20cm+ so now i am hooked on this kind of fishing!! The day before i baught a 6ft elbe dropshot rod with reel and spooled it with braid. It was so nice to feel every single bite on the braid and with the small setup even the small fish give a very nice fight. hehe.. So what lures sould i buy for surf and estuary fishing and what would be a better rod and reel to buy? Also braid and all the basic startup!? Any help would be much apreciated!
 

Jonas PE

New member
Ek het laas die selfde gevra. Toe vir my die gekry, vir die surf gaan jy net groter(swaarder) moet gaan. Hoop dit help
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=56450&forum_id=25
 

JVW

Senior Member
braailegend wrote:
Solank jy net 'n wit chisel nose plug in jou kas het, die res is vir my 'n by saak.
Ek stem saam - die duur artlures lyk vir ons mooi,maar n' vis sien dit anders.
Ek het al skelm by die werk chisels uit nylon gedraai.
 

Jonas PE

New member
Hang af. Die river sal ek se 1/2-1oz en in die surf hang dit af van jou stok ens, maar ek sal se 2 en 3oz. Party gebruik tot 5oz.
http://www.sealine.co.za/attachment.php?id=87269

Dis n pic van my 1/2 en 1oz plugs
 

Cheetha FS

Sealiner
Jonas PE wrote:
Hoop dit help. Ek nie die beste met lures nie, maar is besig om van die land se bestes teleer ::slr::
Thanx buddy nou weet ek wat om te soek. Ek hoor die pearl white gulp baits werk ook baie goed so ek gaan maar vir my mede pro anglers wag om te se wat se kleure in watse omstandighede en tempratuur die beste werk voor ek die plastics begin koop. Maar die chisels en rapalas uit jou vorige posts sal ek solank aanskaf. Dit is wat so nice is van hengel, daar is soveel tegnike en goed waarop ek my geld kan blaas en my vrou kan maar net sug. hehe
 

braailegend

Senior Member
Wat ek ook gevind het wat lekker werk is die lures met rooikoppe en witlywe. Self met die soft plastics sit ek 'n rooigeverfde jighead op en wit fluke.
 

Simen

Sealiner
Hou miskien net die volgende ingedagte.

naby hengel sal 'n 6 of 7 vt stok mooi werk, maar sodra jy effens afstand moet kry sal jy na 'n langer stok met swaarder "aas" moet gaan.

So eintlik moet jy dus 2 stokke he.

OF jy kan direk vir 'n langer stok gaan se 9 tot 11 vt, met dit kan jy lig en swaar naby of ver hengel.

Niks is meer frustrerend as jy daardie paar meter kort om op die regte plek te gooi nie, en jy kan nie bykom nie.
 

subaruseun

Sealiner
artillery

off kayak or close to fish off rocky ledges with deep water

6'6" shimano scimitar
daiwa millionaire proteus 3000
 

Attachments

  • 230220111423.jpg
    230220111423.jpg
    14.7 KB · Views: 125
Top