Stainless Steel pod

RIAAN CARPON

New member
Ek het 'n Stainless steel Jag pod te koop.
Ek het net 2 van hulle gemaak en dit is identies soos die pod wat Byron Fourie mee hengel. Die pod slaan klein en kompak op en het 'n convertion kit wat ek saam verkoop. Die convertion kit laat jou toe om single post met 'n 3 rod buzzbar te fish en kom met 'n unieke dubbel punt stabilizer. Alles pas in 'n netjiese custom sak.
Die pod gaan vir die absolute weg gee prys van net R4500 alles ingesluit
 

Attachments

  • IMG-20130828-00236.jpg
    IMG-20130828-00236.jpg
    46.4 KB · Views: 145
Top