SSEC:WC Monthly Club meeting Tuesday 8 November 2011

kaspaas

Sealiner
Hi SSEC:WC Members and other interested anglers

This serves to remind you of the Club's monthly Members meeting on Tuesday, 8 November 2011. The meeting will include preparations for the Club’s monthly competition on 19 November 2011 at Die Dam.

We are pleased to announce that the well-known expert on servicing and upgrading of fishing reels, Old Salt (Johnathan) will be giving a demonstration on servicing reels. This is one demo you cannot afford to miss. You can also bring your reels in need of servicing or upgrading to the meeting. Johnathan’s fees are extremely reasonable.

You will also have the opportunity to enter our monthly raffle during the meeting. This month we have on offer a complete Wind-on Hamper consisting of ten high quality Wind-on's made by Meesterbeer to the value of R300 PLUS a Reel Service Voucher kindly donated by Old salt himself. Tickets will be available at the meeting for only R10 per ticket.

Date: Tuesday 8 November 2011
Time: 19H00 (Reel Service demonstration starts at 18:00)
Venue: Tony’s Pub, Northerns Rugby Club, Parow

LET WEL: Die vergaderings is nie meer by die Hunt & Polo Club nie. Dit sal voortaan (tot verdere kennisgewing) gehou word by Tony’s Pub, Noordelikes Rugbyklub, Parow.

Daar is wel ‘n kontantkroeg en die pryse is blykbaar billik.

‘n Roetekaart na die perseel is hierby aangeheg. Die gebruiklike Agenda volg eersdaags.
 
Kaspaas
Klub Sekretaris
SSEC:WC
0727636100
sealineclub@gmail.com
 
Attachments

  • tony's pub.jpg
    tony's pub.jpg
    59.6 KB · Views: 56

Dafishking

Senior Member
As ek solank iets kan ad vir meeting se agenda. Aangesien dit ñ weg comp is kan ons dalk plan maak dat ons al die vrydag ñ sinker kan gooi al tel dit nie vir die comp nie ten minste kan die wat dan belangstel so aand sessie in sit.
 
kaspaas

Sealiner
Dafishking wrote:

Ons kan dit op die Agenda plaas vir bespreking maar dis in stryd met ons Klub se huidige kompetisie reels. Ek haal die betrokke sub-item aan:
"7.4. No member of a team shall fish in waters in which the club competition could be fished, for at least 24 hrs prior to the start of a competition."
 
Dafishking

Senior Member
Dankie kaspaas. Dit sal ook die manne wat aan die rasspl wil deelneem die kans gee om dalk ñ vissie of twee huis toe te vat.
 
Strepie

Sealiner
kaspaas wrote:
Dafishking wrote:
As ek solank iets kan ad vir meeting se agenda. Aangesien dit ñ weg comp is kan ons dalk plan maak dat ons al die vrydag ñ sinker kan gooi al tel dit nie vir die comp nie ten minste kan die wat dan belangstel so aand sessie in sit.
Ons kan dit op die Agenda plaas vir bespreking maar dis in stryd met ons Klub se huidige kompetisie reels. Ek haal die betrokke sub-item aan:
"7.4. No member of a team shall fish in waters in which the club competition could be fished, for at least 24 hrs prior to the start of a competition."
Ons bespreek die een met die meeting. Ek hou van jou voorstel Kenneth.
 
kaspaas

Sealiner
Hi all

I posted the minutes of last night's meeting on our Announcements thread.

The minutes include the arrangements for the Die Dam weekend.
 
Top