SSEC-WC hemp bestellings

maaknlas

Sealiner
your shirt is still with me in Durbanville

I have taken it along to every club meeting and event hoping to see you and give it to you. Jazz also had it in Cape town to get it closer to you but could not get hold of you.....seems you don't leave the republic much?

pm me your phone number so i can get it to you asap!
 

maaknlas

Sealiner
met vicky se goeie werks etiket is ons hemde klaar en kan ek dit by marthin kry..

As da nog manne in die omgewing is kon tel gerus op by my of maak reelings met my.
 

maaknlas

Sealiner
da is nog 'n paar manne wat hulle hemde moet kry!

eerste meeting van die jaar bring ek dit saam dan beter julle kom kry!

julle weet wie julle is!
 

maaknlas

Sealiner
datum is nog nie vas nie wannebe, ons sal in volgende week laat weet wanneer as almal terug is van vakansie af
 
Top