Jy kan dalk latex vergiftiging kry as jy daai vis eet. Het jy al recover na jou draf sessie agter jou pension pipe aan.My vissie het weer vry geswem, wel ek het geen keuse gehad nie...enige vis wat by daai "pyp" gevang word moet maar eerder weer sy vryheid kry, daai water is te besoedeld om enige vis te hou wat daar uit getrek word.
***Galjoen*** wrote:

Nou net gekyk op die all species calculator. Dit was 20kg. Sou like om die een te kry wat my lyn gebrand het.Loomisx5 wrote:***Galjoen*** wrote:
Jy kan dalk latex vergiftiging kry as jy daai vis eet. Het jy al recover na jou draf sessie agter jou pension pipe aan.My vissie het weer vry geswem, wel ek het geen keuse gehad nie...enige vis wat by daai "pyp" gevang word moet maar eerder weer sy vryheid kry, daai water is te besoedeld om enige vis te hou wat daar uit getrek word.
lol...daai was k@k funny...ek het my m@er af gehardloop agter daai bliksems aan.....ek sukkel nog om my asem te kry....::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn
Ek het jou vis gaan laai op die 1ton submissions, dink hy maak 20kg!
Wikus waar het jy daai 2 bul galjoene gvang wat nie gerelease is nie. Macs? pic of 2 man. ek het dit iewers gemis.