Sorry, ek dink ek bring sommer vir Tannie-Ma ook saam. Dis nou skoonma wat deesdae by ons woon. Maar sy's OK. Solank jy konstant vir haar, haar Chateau brannewyntjie en Coke aandra gee sy geen probleme nie. Die moeilikgeid kom wanneer die ys opraak...Kaspaas plus Tannie Kaspaas...plus waarskynlik 'n bak van haar famous aartappelgereg en knoffelbrood met 'n attitude.
Ek herinner my dat sekere mense tydens 'n onlangse "geleentheid" homself skoon in 'n maagaandoening ge-eet het aan daai aartappels....LOL
he hewhat do you mean. i do not know where the place is.because that map does not show you where it is.
Sal vinnig 'n draai kom maak. Dis dan in my valley!
Moet vir Carol ook kom sien oor haar stok.