They make very adorable pets, got the fright of my life at Paradise beach when one woke me up in the middle of the night jumping onto my arm where I was sleeping
Jy vergeet ek het grootgeword in die Weskaap en gereeld op slang kolekteer missies in die Sederberge gegaan asook staptoere en natuurlik die Smallies van Clanwilliam en Bulshoek geterroriseer.
So dit als saam met Diere Fisiologie student op Maties het my darem bietjie verdere natuur kennis geleer.
Maar JA "Namtap"was 'n naam wat nie bekend was nie....
Thanks Enigma, seems they aren't too common around Grahamstown, since neither the farmer nor his wife knew what it was. And the cat didn't care, even if it knew....