pella ,bly weg van spuitskuim ,nou net my boot basies oorgebou ,daai skuim trek water en verloor dit dan nooit weer nie ,sukkel ook jou as af om dit weer uit te kry ,sit eerder xp 33 in ,dit is klaar gegiet en jy sit diet droog in ,enige boot plek behoort dit te verkoop anders as jy my kontak kan ons dalk vir jou reel.