HI Jp
Jy kan seker nie meer wag nie, dit is nog n maand en n bietjie, ons ry oor n week. Die beste is maar om Sealine dop te hou, gaan by die search en soek die ouens se Henties baai reports, n ou kry dan n mooi perspeksie van waar hulle gaan en waar die vis was, onthou oor n maand is hulle dalk weer op ander plekke, as jy die water goed kan lees sal jy nie n probleem he nie, iewers het iemand koordinate opgesit van waar hulle orals gevang het en wat hulle gevang het oor n paar trips. Meeste aas kan jy daar kry by die tackle shops en ook by die skibbe bar, dis waar jy ook baie info gaan kry oor waar die vis loop, jy kan ook met Spyker praat daar, sy kennis oor daai kus is propvol
Hoop jy kom reg en enjoy dit