Spinning See-Stok na Monster Karp-Stok

Brakkanjan

Senior Member
Ek het so rukkie gelede vir my 'n Loomis Spinning Stok gekoop, 'n 5-6 OZ Spinning Rod.

Die handvatsel was vir my net te kort gewees om lekker te kon cast. Gremlins in Margate het vir my die modifikasie gedoen en die handvatsel agter 550mm te verleng. Hulle het my slegs R200,00 gevra.

Nou kan ek lekker cast met hierdie stok en gaan die komende lente so paar babers boellie. Ek gaan hom met my volgende klub-kompetisie bietjie inspan en groot bomme gooi.

Hier is die before en after foto's:
 

Attachments

  • S5002323.JPG
    S5002323.JPG
    45.4 KB · Views: 68
Top